Pragtige uitsig
Divava se Spa is een van die hoogtepunte tydens jou verblyf met kamers met die mees ongelooflike uitsig.


Privaatheid
Die strategies beplande behandelkamers verseker privaatheid.
Behandelingskamers
Op die behandelingslys vind jy die gewilde masserings soos rug- en nekmasserings of 'n een-uur lange volliggaamsmassering, maar ons bied ook warmklipmasserings, lyfwikkels, skropbehandelings, Thalasso en soveel meer.


Stoomkamer
Laat bietjie stoom af in die stoomkamer.
Swembad
Koel af in die verfrissende swembad.

Besprekings vir die spa kan by die ontvangs gemaak word tydens u verblyf.
Ons het verskeie spa-terapeute, so ons kan besprekings op kort kennisgewing maak.
Wil jy meer van die spa sien? Sien ons fotogalery